Johan van Lill is ’n ervare onderwyskundige, opleier, skrywer, media-entrepreneur en  radioaanbieder en motiveringspreker.

     Hy stel veral in die ontwikkeling van wiskunde en lees belang en is opvoedkundige konsultant vir HIP2BČ wat vaardighede in wiskunde, wetenskap, tegnologie en entrepreneurskap ontwikkel.

DSC_4503

     Johan spesialiseer in breinontwikkeling en lei ouers en onderwysers op om hulle kinders en tieners voor te berei vir die moderne lewe.

© Johan van Lill 2013