Desmond Tutu Kinderbybel

Tutu 007

Sy woorde in Afrikaans aan my "Johan, dankie dat jy vir my 'n mooi Kinderbybel vir alle kinders op aarde gemaak het …" was een van die oomblikke wat ek altyd sal koester.


Johan van Lill 2013