Aanvangslees - 16 Mei 2013

In Groeipyne gesels ek hierdie week met met geletterdheidspesialis, Rose Botha, oor kinders wat sukkel om te leer lees. Rose verduidelik ‘n spesifieke metode wat versorgers kan gebruik om kinders te help om te leer lees.

Datum uitgesaai: Donderdag, 16 Mei 2013

  • Rose Botha
    doandlearn@telkomsa.net
    021 975 1722
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013