Begaafde kinders 2 - 25 Julie 2013

Na aanleiding van luisteraars se navrae gesels Johan van Lill met dr. Nicol Faasen en Boetie Ungerer weer oor begaafde kinders en hoe om hulle vrae te antwoord. Buitengewone slim kinders moet ekstra gestimuleer word om hulle aandag te hou en om te sorg dat hulle nie verveeld raak nie.

Datum uitgesaai: Donderdag, 25 Julie 2013

  • Dr. Nicol Faasen (onderwyskundige)
  • Mnr Eduard Ungerer (onderwyskundige)
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013