Belangstelling in geskiedenis - 19 September 2013

Johan van Lill gesels met dr. Jurie Joubert, afgetrede dosent in geskiedenis, oor hoe om die onderwerp van erfenis met jou kinders te hanteer en ook hoe om jou kinders se belangstelling in geskiedenis, geboue en museums te prikkel.

Datum uitgesaai: Donderdag, 19 September 2013

  • Dr Jurie Joubert
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013