Borsvoeding - 15 Augustus 2013

Johan van Lill gesels ‘n kindergeboorte-opleier oor borsvoeding. Dis nie altyd iets wat instinktief of maklik is nie en ma’s (en pa’s as ondersteuningsnetwerk) het nie altyd die nodige kennis en ondersteuning om kommerloos te borsvoed nie.

Datum uitgesaai: Donderdag, 15 Augustus 2013

  • Marie-Louise Steyn (kindergeboorte-opleier)
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013