Breinfiksheid - 29 Augustus 2013

Johan van Lill gesels met Marinus Bell en André Vermeulen, kenners oor die werking van die brein, oor breinfiksheid en hoe dit jou prestasie beinvloed. Hoe kan jy jou brein leer om vinniger en slimmer te dink? 

Datum uitgesaai: Donderdag, 29 Augustus 2013

  • André Vermeulen & Marinus Bell
    www.neuro-link.org
    info@neurolink.co.za
    +27 87 943 4446 / 4447
icon_12

Kliek om te luister

© Johan van Lill 2013