Egskeiding: Toegang tot kinders - 28 November 2013

Johan van Lill kyk na die proses wanneer jou lewensmaat of eks-lewensmaat jou toegang tot die kinders bemoeilik of ooglopend belemmer. Wat is jou en jou kind se regte in hierdie verband?

Datum uitgesaai: Donderdag, 28 November 2013


icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013