Emosionele intelligensie - 12 Julie 2012

In Groeipyne gesels ons hierdie week oor hoe om slim en verstandige kinders groot te maak. Ons praat oor emosionele selfbewussyn by kinders en raak aan aspekte soos stresbeheer, kameraadskap, lof en kritiek. Ons praat ook oor hoe om ‘n sin van prestasie by jou kinders te kweek en hoe om hieroor met jou kinders te kommunikeer. Ons fokus ook op suksesvolle prestasie, respek vir jou kind en die belangrikheid vir jou kind om aan ‘n gesin te behoort.

My gas is bekende skrywer en spreker, Pieter van Jaarsveld.

icon_12

Kliek om te luister


Johan van Lill 2013