Gesonde eetgewoontes - 24 Oktober 2013

Met kleintjies in die huis kan etenstyd maklik in ‘n oorlog verander. Leer hulle dus van vroeg af alles wat hulle moet weet oor kos en eet. Johan van Lill gesels met ‘n dieetkundige oor gesonde kos vir kinders.

Datum uitgesaai: Donderdag, 24 Oktober 2013

  • Mariza van Zyl (dieetkundige)
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013