Grootspierontwikkeling - 30 Januarie 2014

Johan van Lill gesels met 'n kinderkinetikus oor die belangrikheid van motoriese ontwikkeling en spiertonus en hoe leerprobleme voorkom kan word as dit genoegsaam by kinders ontwikkel word.

Datum uitgesaai: Donderdag, 30 Januarie 2014

  • Dr Chanelle Kemp
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013