Haal die pyn uit huiswerk! - 3 Mei 2012

Hoeveel huiswerk mag my kind kry? Vat dit ‘n hele middag om die huiswerk klaar te maak? Wat kan versorgers doen om kinders te help om die huiswerk so vinnig en deeglik klaar te maak?

Moet jy altyd vra of daar huiswerk is of dalk moet jy in jou kind se tas of huiswerkboek kyk om te sien of daar huiswerk is ... want as jy nie kyk nie gaan hy of sy dit net los!

As huiswerk een van die dinge is wat die vrede daagliks in die huis bedreig en as daar eers geraas en baklei word voor dit gedoen word, kom gesels saam. Kobie Kitshoff is ‘n kenner op huiswerkprobleme en gaan raad gee oor hoe ouers en versorgers kinders hiermee kan bystaan.

icon_12

Kliek om te luister


Johan van Lill 2013