Hoe belangrik is mylpale? - 9 Januarie 2014

Johan van Lill gesels met ‘n onderwyskundige oor watter mylpale belangrik is by kinderontwikkeling en of dit werklik so belangrik is? Elke kind ontwikkel teen sy of haar eie pas, so hoekom is almal behelp met mylpale?

Datum uitgesaai: Donderdag, 9 Januarie 2014

  • Dr Melodie de Jager
    admin@mindmoves.co.za
    www.mindmoves.co.za
    011-888 5434
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013