Hoe kry ek my kind aan die lees? - 26 April 2012

Ons praat oor hoe leer jy ‘n kind lees, wanneer is ‘n goeie tyd om jou kind te leer lees en wat kan versorgers doen om hulle kinders aan die lees te kry en aan die lees te hou!

Algemene probleme wanneer kinders nie wil of kan lees nie gaan ook bespreek word.

Miemie du Plessis, bekende uitgewer en self ma van twee kinders, gee wenke oor hoe om jou kind aan die lees te kry, hoe jy boeke kies om jou kind aan die lees te kry en aan die lees te hou en wat jy moet doen wanneer jy vir jou kind ‘n boek lees.

Elmarie Stofberg

Colleen Stoneman

Verina Julies

Miemie du Plessis

icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013