Hoor vs Luister - 10 April 2014

Versorgers kla dikwels dat kinders kan hoor, maar nie wil luister nie! Wat is die verskil tussen hoor en luister? Wanneer moet ek bekommerd wees oor my kind se gehoor en wat maak ek om uit te vind of dit ’n probleem is.

Datum uitgesaai: Donderdag, 10 April 2014

  • Dr Susan Strauss, Oudioloog
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013