Kinderkanker - 10 Oktober 2013

Kinderkanker raak ‘n al hoe meer kommerwekkende verksynsel in Suid-Afrika. Oktober is kankerbewustheidsmaand en Johan van Lill gesels met Mandie Erasmus van die Little Fighters Cancer Trust oor die simptome en waarvoor ouers moet oplet.

Datum uitgesaai: Donderdag, 10 Oktober 2013

  • Mandie Erasmus
    Little Fighters Cancer Trust
    073 729 6155
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013