Konsentrasie - 28 Maart 2013

Jy het dalk al gesien hoe ’n kleuter voor die TV sit en ”konsentreer” maar leer hy iets uit hierdie TV-kyk ervaring? In Groeipyne gesels ons hierdie week oor konsentrasie en die impak wat die moderne leefwyse het op kinders se vermoŽ om te kan fokus en konsentreer.

Datum uitgesaai: Donderdag, 28 Maart 2013

  • Ontwikkelingspesialis:†Dr Melodie de Jager†

Speel_leer_slim_mp

Hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel vir skoolgereedheid (3 tot 7-jariges).

Kinders ontwikkel voortdurend en gedy as daaglikse roetine ‘n interaktiewe speletjie word. Speel Leer Slim is ‘n gids om Ma en Pa (en ideaal alle versorgers) te help om hulle kind se liggaam, hart en verstand met weldeurdagte ingryping te help vorm. Dit bevat hope idees vir eenvoudige speletjies om komplekse vaardighede te ontwikkel. (Gemik op kinders tussen 3 en 7 jaar oud.)


icon_12

Kliek om te luister

© Johan van Lill 2013