Kruip - 24 April 2014

Min dinge word onder ouers soveel bespreek as het jou kind gekruip of nie. Kruip is soveel meer as om jou kleinding van punt A na punt B te kry, maar hoekom is dit so belangrik vir kinderontwikkeling? Hoe gemaak as my kind nie kruip nie? Hoe kry ek my kind aan die kruip? En as my kind nie gekruip het nie, wat nou?

Datum uitgesaai: Donderdag, 24 April 2014

icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013