Laat wiskunde jou in sweet uitslaan? - 12 Julie 2012

In Groeipyne gesels ons hierdie week oor Wiskunde. Dalk het jy op skool gedink: "Ek kan nie wiskunde doen nie!" En nou moet jou kind dieselfde deurmaak. Of dalk was wiskunde jou beste vak op skool, maar nou kan jy dit nie regkry om jou eie kind daarmee te help nie.

Hoekom wiskunde belangrik is; hoe om jou kind se brein deur beweging vir sukses met wiskunde te ontwikkel; hoe om jou kind positief in te stel teenoor wiskunde; basiese kennis en konsepte wat alle kinders moet bemeester; wenke om jou kind maklik optelling, vermenigvuldig, aftrekking, deling te laat baasraak; algemene wiskundeprobleme waarvoor jy moet uitkyk; tafels sonder sukkel; woordsomme en probleemoplossing.

Johan van Lill

Lizelle de Bruin

icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013