Maak jy seuns en dogters verskillend groot? - 22 Augustus 2013

Johan van Lill gesels met ‘n pastorale sielkundige en ‘n skrywer oor die verskil in ouerskapstyl om seun en dogters groot te maak. Moet mens hulle anders grootmaak?

Datum uitgesaai: Donderdag, 22 Augustus 2013

  • Fanie Kriel (Pastorale sielkundige)
  • Esna Bruwer (Maatksaplike werker)
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013