Mishandeling van kinders - 21 November 2013

Die 19e November was Nasionale Dag vir die Voorkoming van Mishandeling en Misbruik van Kinders. Johan van Lill gesels met Monique Strydom van Matla a Bana oor die werk wat hulle doen vir verkragtingslagoffers en wat ouers en versorgers te doen staan wanneer ‘n kind verkragting by hulle aanmeld.

Datum uitgesaai: Donderdag, 21 November 2014

  • Monique Strydom
    Matla a Bana
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013