Leermetodes - 2 Mei 2013

In Groeipyne gesels ek hierdie week met Dr Pieter Barnard oor die verskillende maniere waarop kinders leer. Dit is ouers en versorgers se verantwoordelikheid om die beste manier van leer vir ‘n spesifieke kind te identifiseer.

Datum uitgesaai: Donderdag, 2 Mei 2013

icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013