Roetine en dissipline - 17 Mei 2012

Ons praat or die belangrikheid van roetine en dissipline by kinders en tieners. ‘n Skoolhoof vertel vir ons hoe hulle dit by die skool ervaar en wat ouers kan doen om kinders skool te te stuur wat gewoond is aan ‘n gebalanseerde roetine. ‘n Sielkundige en verhoudingsterapeut gee raad oor hoe ‘n mens ‘n huis met dissipline bestuur - gesonde dissipline waar kinders nog steeds hulself kan wees, nie hulle spontaniteit onderdruk nie en hul kreatiwiteit kan uitleef.

Mnr Najar van Spine Road High

Elana Burger (Opvoedkundige sielkundige)

icon_12

Kliek om te luister


Johan van Lill 2013