Skoolgereedheid - 7 November 2013

Skoolgereedheidstoetse is nie verpligtend nie, maar kenners is dit eens dat dit baie klippe uit jou kind se pad kan rol as dit betyds gedoen word. Johan van Lill gesels met dr. Arina Lanser oor die eise van Graad 1 en hoe om seker te maak jou kind is gereed daarvoor.

Datum uitgesaai: Donderdag, 7 November 2013

  • Dr Arina Lanser
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013