Stop die geneul! - 31 Oktober 2013

Is daar iets ergers as ‘n peuter wat onophoudelik sanik? Johan van Lill gesels met ‘n opvoedkundige sielkundige oor hoe om die geneul te stop.

Datum uitgesaai: Donderdag, 31 Oktober 2013

  • Riza van der Merwe (opvoedkundige sielkundige)
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013