Tieners - 30 Augustus 2012

In Groeipyne gesels ons hierdie week oor uitdagings rondom tieners en die breinontwikkeling wat by hulle op sekere stadiums plaasvind. My gas is Dr Pieter Barnard, ’n leierskap en emosionele intelligensie ontwikkelingskonsultant van die Paarl.

Ons praat oor hoe tieners se breine ontwikkel en hulle hantering van alledaagse situasies.

Datum uitgesaai: Donderdag, 30 Augustus 2012

Dr Pieter Barnard

icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013