Voorskoolse onderwys - 11 Julie 2013

Johan van Lill met dr. Anel Pepler oor die belangrikheid van voorskoolse onderwys en wat mens met jou vier en vyfjarige kind by die huis kan doen om hulle te stimuleer. Anel was jare lank betrokke by die opleiding van kleuterskoolonderwysers en is 'n kenner van voorskoolse onderwys.

Datum uitgesaai: Donderdag, 11 Julie 2013

  • Dr Anel Pepler
icon_12

Kliek om te luister

Johan van Lill 2013