Ons en die Onderwys

Aanbieder: Johan van Lill

Ons en die Onderwys is 'n radioprogram wat elke Sondag net na eenuur op RSG 100 - 104 FM uitgesaai word.

Die program fokus op aktuele sake in die onderwys wat kan dien as inspirasie vir onderwysers, leerders en ouers. Kenners praat oor opvoedingsontwikkeling en interessante en omstrede sake in die onderwys.





Vorige programme:

Johan van Lill 2013