Johan van Lill gesels met dr. Christo Prinsloo oor wat jy moet doen as jou kind met disleksie gediagnoseer word. Kan so ’n kind ooit leer lees, of watter ander ondersteuning is daar om jou kind met hierdie leesprobleem te help?
Datum uitgesaai: Donderdag, 23 Januarie 2014
- Dr Christo Prinsloo
083 652 1600

