Aanbieder: Johan van Lill
Groeipyne is 'n radioprogram wat elke Donderdag net na halftwaalf op RSG 100 - 104 FM uitgesaai word.
Vandag se leefstyl is baie anders as dertig jaar gelede s’n – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Omdat daar ’n behoefte is aan ’n plek waar versorgers van kinders en tieners hulp kan kry met die uitdagings en probleme wat na hulle kant toe kom, is hierdie ‘n program vir jong ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige een wat kinders of tieners grootmaak en soms voel of hulle teen die mure kan uitklim!
Die program probeer om alledaagse situasies, soms erg frustrerend, te omskep in opvoedkundige oomblikke waarby kinders en tieners kan leer, groei en ontwikkel, en versorgers gerus gestel kan word.
Vorige programme:
- Kruip - 24 April 2014
- Outisme - 17 April 2014
- Hoor vs Luister - 10 April 2014
- Loopringe - 3 April 2014
- Konflikhantering - 27 Maart 2014
- Emosionle ontwikkeling - 20 Maart 2014
- Graad of ambag? - 13 Maart 2014
- Hoor en doen projek - 6 Maart 2014
- Fynmotories 2 - 27 Februarie 2014
- Fynmotories 1 - 20 Februarie 2014
- Gr 1 Wiskunde - 13 Februarie 2014
- Omgee - 6 Februarie 2014
- Grootspierontwikkeling - 30 Januarie 2014
- Disleksie - 23 Januarie 2014
- Gesonde kosblik - 16 Januarie 2014
- Hoe belangrik is mylpale? - 9 Januarie 2014
- Rympies - 2 Januarie 2014
- ADHD en dieet - 26 Desember 2013
- Neuroterapie - 19 Desember 2013
- Nelson Mandela Kinderhospitaal - 12 Desember 2013
- Tuisonderrig - 5 Desember 2013
- Egskeiding: Toegang tot kinders - 28 November 2013
- Mishandeling van kinders - 21 November 2013
- Tienerswangerskappe - 14 November 2013
- Skoolgereedheid - 7 November 2013
- Stop die geneul! - 31 Oktober 2013
- Gesonde eetgewoontes - 24 Oktober 2013
- Vermenigvuldiging - 17 Oktober 2013
- Kinderkanker - 10 Oktober 2013
- Byt, stamp en slaan! - 3 Oktober 2013
- Eksamenvoorbereiding - 27 September 2013
- Belangstelling in geskiedenis - 19 September 2013
- Eksamenstres - 12 September 2013
- Spelterapie - 5 September 2013
- Breinfiksheid - 29 Augustus 2013
- Maak jy seuns en dogters verskillend groot? - 22 Augustus 2013
- Borsvoeding - 15 Augustus 2013
- Rol van ma's - 8 Augustus 2013
- ADHD - 1 Augustus 2013
- Begaafde kinders 2 - 25 Julie 2013
- Begaafde kinders 1 - 18 Julie 2013
- Voorskoolse onderwys - 11 Julie 2013
- Leesontwikkeling - 4 Julie 2013
- Aktiwiteite vir Wintervakansie - 27 Junie 2013
- Ontwikkel kind se potensiaal - 20 Junie 2013
- Getalbegrip Voorskoolse Kinders - 13 Junie 2013
- Slim kinders - 6 Junie 2013
- Is jy 'n helikopter ouer? - 30 Mei 2013
- Alternatiewe eksamenskryf metodes - 23 Mei 2013
- Aanvangslees - 16 Mei 2013
- Konsentrasie - 9 Mei 2013
- Leermetodes - 2 Mei 2013
- Ouers en Onderwysdepartement - 25 April 2013 2 2
- Strokiesverhaalboeke - 18 April 2013
- Wangedrag - 11 April 2013
- Spesiale skole - 4 April 2013
- Konsentrasie - 28 Maart 2013
- Verantwoordelikheid - 21 Maart 2013
- Tuisskole - 14 Maart 2013
- Tieners - 30 Augustus 2012
- Boelies - 21 Augustus 2012
- Breinontwikkeling deur beweging - 16 Augustus 2012
- Leer jou kind om te dink! - 9 Augustus 2012
- Dagsorgsentrum - 2 Augustus 2012
- ADHD en medikasie - 26 Julie 2012
- Emosionele intelligensie - 12 Julie 2012
- Laat wiskunde jou in sweet uitslaan? - 12 Julie 2012
- Borsvoeding - 28 Junie 2012
- Hoe gemaak met my dikmond kind? - 21 Junie 2012
- Pa-wees in die moderne samelewing - 14 Junie 2012
- Lees: rol van klanke en rympies - 7 Junie 2012
- Maak 'n gelukkige kind groot - 31 Mei 2012
- Sensoriese intelligensie - 24 Mei 2012
- Roetine en dissipline - 17 Mei 2012
- Hoe leer ek ouer kinders lees? - 9 Mei 2012
- Haal die pyn uit huiswerk! - 3 Mei 2012
- Hoe kry ek my kind aan die lees? - 26 April 2012
- Aandagafleibaarheid - 19 April 2012
- Word kinders deesdae anders groot - 12 April 2012

