Johan van Lill gesels met die ontwikkelingskenner, dr. Melody de Jager, oor hoe die rol van ’n ma verander en hoe sy moet aanpas by die verskillende fases van haar kind se lewe.
Datum uitgesaai: Donderdag, 8 Augustus 2013
- Dr Melodie de Jager
admin@mindmoves.co.za
www.mindmoves.co.za
011-888 5434

