Speelapparaat
Autism Western Cape deel hierdie houers met speelapparaat gratis uit aan ouers met outistiese kinders. Elke ouer ontvang ook 'n opleiding daarmee saam.
April is Outisme-bewusmakingsmaand. Weens ’n ongekende toename in outisme is die toestand deesdae skerp in die kollig. Tog word duisende kinders eers baie laat gediagnoseer omdat medici en ouers nie altyd bedag is op die simptome nie. Johan van Lill gesels met Outisme Wes-Kaap, 'n organisasie wat opleiding en ondersteuning verskaf aan ouers, onderwysers en kinders.
Stacking rings
Vir motoriese vaardigheid en beplanning
Datum uitgesaai: Donderdag, 17 April 2014
- Janine Chester
Autism Western Cape
(+27) 021 685 9581
Speelklei
Fynspierontwikkeling
Identiese karretjies
Jy doen, jou kind boots na
Twee stelle boublokkies
Jy bou, jou kind bou dan dieselfde
Wasgoedpennetjies
Fynspierontwikkeling, herkenning van patrone, ens.

