Johan van Lill kyk na watter rympies voorskoolse kinders moet leer. Rympies is belangrik vir kinders se taalontwikkeling en moet van vroeg af aangeleer word.
Datum uitgesaai: Donderdag, 2 Januarie 2014
Gas:
- Gertie Smit
- Suzette Kotze-Myburgh
- Riana Scheepers