Johan van Lill gesels met dieetkundige Andrea du Plessis oor die impak van dieet en aanvullers op Aandagafleibaarheidsindroom. Hoe belangrik is die regte dieet vir kinders wat sukkel om te konsentreer en watter aanvullers moet hulle op watter ouderdom drink?
Datum uitgesaai: Donderdag, 26 Desember 2013
- Andrea du Plessis
ANDREA@vhf.co.za

