Johan van Lill gesels met Monica de Beer oor aktiwiteite wat jy met jou kinders in die wintervakansie kan doen. Hulle verduidelik die opvoedkundige waarde van handwerkaktiwiteite en gee praktiese wenke oor wat jy met jou kinders kan doen om hulle besig te hou.
Datum uitgesaai: Donderdag, 27 Junie 2013
- Monica de Beer
www.kidazzle.co.za!

