Johan van Lill gesels oor hoe om jou kind se potensiaal te ontwikkel met neurologiese bedrading. Sy gaste is kenners op die gebied van breingebasseerde leer en onderrig en emosionele intelligensie. Hulle kyk na hoe oënskynlike verloorders in die lewe sukses behaal en waarom en hoe dit gebeur. Hulle praat ook oor hoekom dit nodig is om kinders uit te daag en hoe jy self meer kan wees van dit wat jy bestem is om te wees.
Datum uitgesaai: Donderdag, 20 Junie 2013
- André Vermeulen & Marinus Bell
www.neuro-link.org
info@neurolink.co.za
+27 87 943 4446 / 4447

