Johan van Lill kyk na die keuse tussen universiteit of 'n ambag. Hoe moet ouers en versorgers kinders bystaan in hulle keuses en watter faktore moet oorweeg word in die besluit.
Datum uitgesaai: Donderdag, 13 Maart 2014
Gas:
- Dr Paul Steyn
- Phillip Minnaar