In Groeipyne gesels ons hierdie week oor wat alles by ‘n goeie dagsorsentrum vir kleuters moet gebeur. Hoe kies jy ‘n geskikte sentrum en waarna moet jy oplet wanneer jy ‘n besoek aflê om een te kies waar jou kind gelukkig sal wees. Ons praat ook oor watter ondersteuning versorgers kan bied om hulle kinders voor te berei om dagsorgsentrums by te woon en hoe om algemene probleme wat voorkom te hanteer.
Amelia Moller
Boland Kollege, Paarl

