In Groeipyne gesels ons hierdie week oor Aandagafleibaarheid (ADHD) en medikasie.
As jou kind sukkel om te konsentreer by die skool is die kanse groot dat iemand gaan sę die kind is aandagafleibaar. Wat moet ek as versorger hieromtrent weet? Is medikasie die antwoord? Waar kry ek hulp en wat kan ek doen om my kind te ondersteun?
Datum uitgesaai: Donderdag, 26 Julie 2012
Dr Bennie Steyn
Tel 021 8872440

