
In Groeipyne gesels ek hierdie week met Hettie Brittzz, bekende ouerleidingspesialis, oor hoe gemaak met wangedrag by kinders en hoe om kinders te dissiplineer.
Dissipline bly ’n kopseer vir menige ouer en onderwyser. Die gebrek daaraan maak talle klaskamers en huise onregeerbaar. Sommige ouers gooi maar hande in die lug en talle onderwysers verlaat ons skole weens ongeskikte kinders en onbetrokke ouers. ‘n Dissipline-oplossing wat tuis en in skole kan werk, is nou dringend nodig.
Datum uitgesaai: Donderdag, 11 April 2013
- Hettie Brittz - www.evergreenparenting.co.za
Vir enige navrae skakel 012 993 5277

