In Groeipyne gesels ons hierdie week met onderwyseres, Ronel van Dijk van Paarlskool, Hester Faasen, onderwyseres by Jan Krielskool en Elsefie Wranz, spraakterapeut by Jan Krielskool oor kinders wat spesiale onderrig nodig het en hoe die leerprogram by hierdie skole lyk.
Datum uitgesaai: Donderdag, 4 April 2013
- Ronel van Dijk: Onderwyseres en remediërende onderrigkundige by Paarlskool
Vandijkronel93@gmail.com
www.paarlskool.org.za
admin@paarlskool.org.za - Hester Faasen: Onderwyseres: Jan Krielskool, hester@jankriel.co.za
www.jankriel.org.za
021 903 0434 - Elsefie Wranz: Spraakterapeut: Jan Krielskool, www.jankriel.org.za
021 903 0434

