In Groeipyne gesels ons hierdie week oor die belangrikheid van beweging en hoe dit help om kinders se breine te ontwikkel. Ons praat oor die passiewe leefstyl van kinders en hoe dit normale breinontwikkeling van kinders in so ‘n mate benadeel dat hulle later probleme met lees, skryf en wiskunde ervaar.
Johan van Lill
Lizelle de Bruin

