Onderwysspesialis, skrywer en mediakundige
In Groeipyne gesels ons hierdie week oor met Jannie Putter oor boelies en hoe ouers dit kan hanteer. Jannie is die skrywer van Koelkop - Dink soos 'n wenner.
Datum uitgesaai: Donderdag, 29 Augustus 2012
Gas: Jannie Putter
Kliek om te luister