Johan van Lill gesels verder met die onderwyskundige, Wilna van Rooyen, oor fyn motoriese vaardighede. Die ontwikkeling van hierdie vaardighede verg tyd en oefening en hulle gee raad hoe om daardie klein vingertjies behendig toe te rus vir die skoolbanke.
Datum uitgesaai: 27 Februarie 2014
- Wilna van Rooyen

