Ons ken almal mense wat gelukkig bly, ongeag of hulle reuse sukses smaak, of pynlike rampe in die gesig staar. Hoe kry hulle dit reg? Wat is die suksesresep om ’n gelukkige kind groot te maak. Ek gesels met Dr. Pierre van der Spuy oor die verskillende fases om van ’n suksesvolle, gelukkige kind groot te maak.
Dr. Pierre van der Spuy (pierreactor@gmail.com)

