Reen in die lug

Reen in die lug copy

Die storie gaan oor ’n seun genaamd Pieter wat wil weet wanneer dit gaan reën. Hy nader drie mense wat hy vertrou om raad. Maar om uiteenlopende redes kan hy nie die raad wat hulle hom gee, volg nie. Eindelik blyk dit dat al drie se metodes om reën te voorspel, werk. Boonop dui die TV se weerberig ook daarop dat dit gaan reën! Nou het Pieter die geleentheid om die vraag te vra wat hy eintlik wil: of sy hond, Oortjies, binne by hom kan slaap!


© Johan van Lill 2013