Hoe kan onderwysers klaskamers inrig om meer ‘breinvriendelik’ te wees? Dr. André Vermeulen van Neurolink verduidelik die rol wat oog-, hand-, voet- en breindominansie in leer speel en hoe om vir verskillende breinvoorkeure by leerders voorsiening te maak.
Datum uitgesaai: Sondag, 13 April 2014
- Dr Andre Vermeulen
www.neuro-link.org
Email: info@neurolink.co.za
+27 87 943 4446 / 4447
