Ons en die Onderwys woon ’n slypskool by vir onderwysleiers oor waardegedrewe skole. Dr Jeanette de Klerk-Luttige verduidelik hoe die praktiese uitvoering van ‘n karakter opvoedingsprogram in skole kan werk en die vereistes waaraan so ‘n program moet voldoen.
Datum uitgesaai: Sondag, 20 April 2014
- Dr Jeanette de Klerk Luttig
JDKL@sun.ac.za - Dr Heinie Brand
heinie.brand@westerncape.gov.za
